Ons nuwe webwerf is amper reg!

Laerskool Olifantsvallei is baie trots om die nuwe webtuiste aan die publiek bekend te stel. Dit is ons voorreg om vir Mnr. Andre Mostert deel te gehad het in die projek en byoorbaat sĂȘ ons baie dankie! Inligting rakende die skool en aktiwiteite sal op die webtuiste beskikbaar wees. Ons moedig ook alle ouers en lede van die LSO gemeenskap om ons skool te soek op Facebook en ‘n vrienskap uitnodiging aan ons te stuur. Ons is baie eiwerig om met al ons LSO ondersteuners in kontak te kom.

Leave a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *